Lalie se profielblad

Lalie

Inligting oor Lalie

Bydrae-kategorie:

Lid vir 3 jaar 2 maande 4 dae 2 ure 44 minute


Ek gebruik woorde en sinne en paragrawe elke dag - ek skryf bladsye en bladsye. Ek skryf memorandums en riglyne en beleide en prosedures en e-mails en notas en take. Ek is opgeskryf. 
Tussen al die duisende woorde en sinne en paragrawe het ek nog nooit iets mooi en inspirerend geskryf - iets met ewigheids waarde - iets wat ek my kinders kan wys. Ek wil probeer - miskien is daar iets diep diep binne my slapende regterbrein - iets meer as syfers en kontroles en prosesse.... iets in Afirkaans. 
Ek is hier en ek wag vir my inspirasie - hou maar dop...



Geen nuwe bydraes deur Lalie

     

    Die avonture van Massimo, die perdjie

    deur Gawelina

    Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar